Via Afrika Tegnologie Graad 9 Leerderboek

R212.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415419304
Categories: , ,

Description

Welkom by ’n splinternuwe jaar van Tegnologie. Jy sal hierdie jaar selfs nog verder delf in die wêreld van elektroniese stroombane, wat verantwoordelik is vir so baie van die ongelooflike dinge wat ons vandag kan doen. Om die waarheid te sê, sal jy vind dat alles wat jy hierdie jaar ontdek, nuttig sal wees in jou alledaagse lewe. Jy sal dalk eendag in ’n beroep belangstel wat tegnologie behels. Jy kan ’n argitek, ’n meganiese ingenieur, ’n tekstielontwerper of enigiets anders wees wat jy graag wil doen. Al wat dit verg, is harde werk en deursettingsvermoë. Die avontuur begin hier.