Via Afrika Lewensvaardighede Graad 3 Werkboek

R78.90

Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en ‘n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as ‘n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.

View Cart
ISBN: 9781415428160
Categories: , ,

Description

Hierdie boek sal jou allerhande interessante dinge oor jouself, ander mense en die wêreld om jou leer. Jy gaan meer leer oor hoe om fiks en gesond te bly. Jy gaan leer oor herwinning en hoe om vir die aarde te sorg. Jy gaan selfs sien hoe die buitenste ruimte lyk!