Via Afrika Lewensoriëntering Graad 7 Leerderboek

R180.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415422007
Categories: , ,

Description

Ongeag wie jy is, waar jy jou bevind, of wat jy beplan om in die toekoms te doen, Lewensoriëntering is jou goeie vriend en gids. Die boek is vol pretaktiwiteite en buitelugoefeninge. Jy sal raad kry oor loopbane en hoe om gesond te bly. Daar is baie opwindende materiaal wat jou sal help om meer van jouself en van ander te leer. Die avontuur begin hier.