Ster Stories (Oudiovisueel) (Grade R-3) & Pre School

R391.90

Multimedia reader on CD

View Cart
ISBN: 9781775637882
Categories: , , , ,

Description

Stories van die wel-bekende “Ster Stories” leesboeke, voorgelees en bespreek deur Ruda Landman

Oudiovisueel: wys die blaaie van die boek soos Ruda op spesifieke woorde of gedeeltes van die illustrasies fokus.

Die oudiovisuele stories werk in Windows Media Player, en kan op enige rekenaar met luidsprekers of oorfone gebruik word. Stories is gevlak vir Graad 1 en 2, maar kan vir enige graad in die Grondslagfase gebruik word.

 


Hierdie produk word op CD afgelewer. Jy sal ‘n CD-speler in jou rekenaar benodig om dit te kan gebruik.