LO is lekker! (Grade 4-6)

R248.90

Hierdie oefenprogram kan op sy eie of as deel van die Lewensoriënteringkurrikulum gebruik word. Die program is deur biokinetici ontwerp en gedemonstreer en elke DVD dek ‘n skoolfase, vanaf Grondslagfase tot by VOO-fase.

Die LO is lekker! reeks is slegs op DVD beskikbaar. Jy sal oor ‘n DVD-speler moet beskik om die program te gebruik.

View Cart

Description