Fisiese Wetenskappe Eksperimente vir Graad 10 (DVD)

R186.90

Kundiges demonstreer VOO Fisiese Wetenskappe-eksperimente stapsgewys op hierdie nuttige DVD’s deur van volledige wetenskaplike toerusting gebruik te maak.

Die video kan op ‘n rekenaar besigtig word, of op ‘n televisie gekyk word deur van ‘n DVD-speler gebruik te maak. Die DVD’s is vir Graad 10, 11 en 12 in Afrikaans of Engels beskikbaar.

View Cart
ISBN: 9781770357181
Categories: , ,

Description