e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerderboek

R78.97

Soos jy uit jou vorige jare op skool sal onthou, is Wiskunde net ‘n taal wat ons gebruik om die wêreld om ons te verstaan. Wiskundige Geletterdheid is veral nuttig want dit wys jou hoe om wiskunde in die werklike lewe toe te pas: dit verbeter byvoorbeeld jou vermoë om besluite te neem, probleme op te los en inligting te interpreteer.

Buy product

ISBN: 9781485400547
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.