e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 8 Leerderboek

R60.63

Jy gaan hierdie jaar die wonderwêreld van Wiskunde selfs verder verken. Wees gereed om wonderlike dinge te leer, soos die werk van ’n Griek met die naam Pythagoras wat meer as 2,000 jaar gelede geleef het. Jy sal bly wees om te weet dat alles wat jy leer op logika gebaseer is, soos altyd. Dit beteken dat dit sal help om jou denk-, probleemoplossings- en besluitnemingsvermoë te ontwikkel – in die klaskamer en ook in die werklike lewe.

Buy product

ISBN: 9781485400684
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.