e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 7 Leerderboek

R55.30

Wiskunde is ‘n vak wat sommige mense maklik vind, terwyl dit vir ander meer uitdagend is. Eintlik is dit bloot soos enige ander taal wat jy dalk vanjaar sal aanleer. Dit is inderwaarheid ‘n baie mooi taal, want dit help ons om baie dinge in die alledaagse lewe te verstaan. Welkom by ‘n splinternuwe ontdekkingsreis.

Buy product

ISBN: 9781485400660
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.