e-Boek (e-PDF): Via Afrika Toerisme Graad 11 Leerderboek

R70.61

’n Groot hoeveelheid buitelanders besoek Suid-Afrika om ons unieke besienswaardighede te ervaar en daardeur word baie loopbaangeleenthede geskep. Jy sal hierdie jaar meer leer omtrent al die aspekte wat met ons toerismebedryf verband hou, soos reisroetes, buitelandse valuta, kliëntesorg en bemarking. Jy sal ook oor ons grense reis om die besienswaardighede en reisbedrywe van ander SAOG-lande te ervaar. Elke bladsy van hierdie boek is vol fassinerende feite en inligting wat jou nie net sal help in jou soektog na ’n suksesvolle loopbaan nie, maar jou ook wonderlike raad sal gee oor hoe om te reis en verskillende plekke self te geniet. Daar is soveel om te ontdek, en dit alles wag op jou in hierdie boek. Wees ontvanklik en begin die reis van ’n leeftyd.

Buy product

ISBN: 9781485400424
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.