e-Boek PDF: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Onderwysersgids

R131.14

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

ISBN: 9781485400271
Categories: , , .

Description

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het
die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as
bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en
jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied.

Die bypassende Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is
in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp
en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te
leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “e-Boek PDF: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Onderwysersgids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *