e-Boek (e-PDF): Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerderboek

R65.30

Die kombinasie van die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde – Sosiale Wetenskappe – vertel ons alles van die wêreld waarin ons leef, asook van die wêreld soos dit voorheen was. Hierdie boek sal jou in tyd terugneem om van die wonderlikste gebeurtenisse in die verlede te sien. Jy sal fassinerende onderwerpe soos kaarte, hulpbrongebruik en volhoubaarheid verder verken en ook die groot fisiese kragte wat ons planeet vorm, ontdek. Jy sal dalk selfs oor jou toekomstige beroep begin nadink met al hierdie kennis wat jy het. Jy kan enigiets doen en enigiets wees as jy hard werk, waar jy ook al in die wêreld is.

Buy product

ISBN: 9781485400264
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.