e-Boek (e-PDF): Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerderboek

R55.30

Sosiale Wetenskappe is een van die interessantste vakke wat jy ooit op skool sal bestudeer. Dit vertel ons wie ons is, waar ons vandaan kom, en waarheen ons op pad is. Dit vertel ons ook alles van die wêreld waarin ons leef en die kragte wat dit vorm. Maak jou gereed om te leer oor die geskiedenis, aardbewings, vulkane en veel meer!

Buy product

ISBN: 9781485400226
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.