e-Boek (e-PDF): Via Afrika Skeppende Kunste Graad 9 Leerderboek

R65.30

Jou kreatiwiteit sal altyd belangrik wees in die proses om jou drome te verwesenlik, wat jou lewensplan ook al is. Jy sal hierdie jaar die wêreld van poppespel en die rol van die marionetspelers in die samelewing verken. Jy sal ook meer te wete kom oor storievertelling, musiekuitvoering, beeldhouwerk, beroepe in die dansbedryf, die drukbedryf en baie meer. Dis nou jou tyd om uit te blink.

Buy product

ISBN: 9781415456989
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.