e-Boek (e-PDF): Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 9 Leerderboek

R63.30

Daar is baie dinge in hierdie wêreld wat ons met ons oë kan sien, maar daar is selfs meer wat ons nie kan sien nie. Hierdie boek sal jou aan selle bekendstel: die klein boublokkies van alle lewe op Aarde. Dit sal ook vir jou chemiese reaksies wys, hoe plante die Son gebruik om asem te haal en te groei, en hoe die menslike liggaam werk. Jy sal ook van mynbou en minerale leer, asook baie ander interessante dinge oor die natuurlike wêreld. Jy sal dalk selfs vind dat hierdie nuwe kennis jou belangstelling in ’n beroep in die natuurwetenskappe prikkel. Dis jou lewe en jou keuse. Maak die beste van jou lewe.

Buy product

ISBN: 9781775639701
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Daar is baie dinge in hierdie wêreld wat ons met ons oë kan sien, maar daar is selfs meer wat ons nie kan sien nie. Hierdie boek sal jou aan selle bekendstel: die klein boublokkies van alle lewe op Aarde. Dit sal ook vir jou chemiese reaksies wys, hoe plante die Son gebruik om asem te haal en te groei, en hoe die menslike liggaam werk. Jy sal ook van mynbou en minerale leer, asook baie ander interessante dinge oor die natuurlike wêreld. Jy sal dalk selfs vind dat hierdie nuwe kennis jou belangstelling in ’n beroep in die natuurwetenskappe rikkel. Dis jou lewe en jou keuse. Maak die beste van jou lewe.