e-Boek (e-PDF): Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek

R47.97

Maak gereed vir ’n jaar vol pret en interessante feite! Hierdie boek sal jou alles oor die natuurlike wêreld en tegnologie vertel, asook hoe die twee temas by mekaar aansluit. Jy gaan eksperimente doen. Jy gaan strukture maak. Jy gaan die menslike oog en hoe dit werk, bestudeer. Jy gaan ook alles van plante, diere, klippe en swaartekrag leer. Dis ’n wonderlike wêreld daar buite. Wees gereed om die wonders daarvan te verken!

Buy product

ISBN: 9781775639626
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.