e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensoriëntering Graad 7 Leerderboek

R53.63

Ongeag wie jy is, waar jy jou bevind, of wat jy beplan om in die toekoms te doen, Lewensoriëntering is jou goeie vriend en gids. Die boek is vol pretaktiwiteite en buitelugoefeninge. Jy sal raad kry oor loopbane en hoe om gesond te bly. Daar is baie opwindende materiaal wat jou sal help om meer van jouself en van ander te leer. Die avontuur begin hier.

Buy product

ISBN: 9781775638766
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.