e-Boek (e-PDF): Via Afrika Geskiedenis Graad 12 Leerderboek

R70.61

Die einde van die Tweede Wêreldoorlog laat twee oorblywende globale supermagte: die VSA en die Sowjetunie. Hierdie twee lande het sommer vinnig opponerende magte geword wat bekend begin staan het as die Koue Oorlog. Die naam het ontstaan omdat die VSA en die Sowjetunie, beide kernkragmagte, nooit direk met mekaar geveg het nie, maar eerder ander lande wat hulle onderskeie sienswyses gedeel het, ondersteun het. Gedurende hierdie jaar gaan jy baie aspekte van hierdie konflik bestudeer, soos die opgaar van kernkrag, die Ruimteresies, en die opgang van kommunistiese China of die Viëtnam Oorlog. Jy sal ook weer kyk na belangrike ontwikkelinge van die tyd, insluitend daardie wat in ons eie land plaasgevind het en uiteindelik Nelson Mandela se presidensiële inhuldiging in 1994 tot gevolg gehad het. Al hierdie fassinerende onderwerpe bewys die waarde van historiese kennis: dat dit ons help om die wêreld waarin ons vandag leef, te verstaan, en aan ons goeie insig gee omtrent die wêreld wat ons môre kan verwag.

Buy product

ISBN: 9781775638629
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.