e-Boek (e-PDF): Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Leerderboek

R85.97

Hoe meer jy jou kommunikasievaardighede verbeter, hoe meer sal jy sukses in jou lewe ervaar. Goeie taalbeheersing is belangrik in die onderwys en korporatiewe wêreld. Hierdie taalprogram sal jou in staat stel om doeltreffend te luister, te evalueer en te reageer. Jy sal taalstruktuur en -gebruik bestudeer en opwindende stories en gedigte lees. Jy sal ook jou aanbiedingsvaardighede verbeter, wat jou op skool en ook in die wêreld daarbuite sal help. Jy sal ’n meesterkommunikeerder word as jy hard werk. Daar is geen perke aan wat jy sal kan doen as jy daardie vermoë het nie.

Buy product

ISBN: 9781775637677
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.