e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Wiskunde Graad 8 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445259
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Jy gaan hierdie jaar die wonderwêreld van Wiskunde selfs verder verken. Wees gereed om wonderlike dinge te leer, soos die werk van ’n Griek met die naam Pythagoras wat meer as 2,000 jaar gelede geleef het. Jy sal bly wees om te weet dat alles wat jy leer op logika gebaseer  is, soos altyd. Dit beteken dat dit sal help om jou denk-, probleemoplossings- en  besluitnemingsvermoë te ontwikkel – in die klaskamer en ook in die werklike lewe.