e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445082
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Daar was nog nooit ‘n meer geskikte tyd om Tegnologie te bestudeer as juis nou nie. Dit het die manier waarop ons sake doen, verander. Dit het die geneeskunde, die nywerheid, die bankwese en die manier waarop ons met mekaar kommunikeer, verander. Dit het selfs die manier waarop ons ons stede en dorpe bou, verander. Jy sal hierdie jaar na verskillende tipes tegnologie kyk, sowel as sommige van die loopbane wat daarvan gebruik maak. Dit is inderdaad ‘n baie opwindende wêreld – soos jy in hierdie boek sal ontdek.