e-Boek ePub vir Android-tablette: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

ISBN: 9781415445037
Categories: , , .

Description

Is dit nie ongelooflik hoe iets so klein soos ’n diamant sulke groot veranderinge in
die wêreld kan teweegbring nie? Die ontdekking van diamante in Suid-Afrika  het
veroorsaak dat mense ver getrek het, soos jy in hierdie boek gaan sien. Dit het tot
groot nuwe ontwikkelings in tegnologie gelei en baie mense se lewens verander. Dit
is maar net een van die opwindende temas waarvan jy hierdie jaar gaan leer. Jy gaan
ook van groot oorloë leer en wat dit veroorsaak het. Jy gaan meer van die wêreld van
vervoer en handel leer. Jy gaan selfs ook uitvind hoe die weer werk. Hierdie boek is
jou gids tot die verlede, die hede en die toekoms. Wees ontvanklik en kyk hoe jou
kennis vermeerder.