e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444368
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Dis ’n opwindende tyd om jy te wees. Graad 9 is ’n jaar vol belangrike besluite, soos om jou  vakke vir volgende jaar te kies, besluit wat jy graag ná skool wil doen, en kies met wie jy vriende gaan wees en met wie nie. Hierdie boek sal jou baie help met al hierdie dinge. Jy sal ook meer kennis van interessante temas daaruit kry, byvoorbeeld oor Aardedag, Suid-Afrikaanse kulture, en hoe om jou tyd beter te benut. Die boek sal selfs voorstel wat jy tydens uitdagende situasies kan doen. Dis basies jou paspoort tot die groot, wye wêreld. Steek jou hand uit en gryp dit.