e-Boek ePub vir Android-tablette: Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

ISBN: 9781415443989
Categories: , , .

Description

Welkom by EBW – die gulde geleentheid om alles oor die opwindende wêreld van
geld en sake te leer. Hierdie boek sal jou help om baie dinge wat jy elke dag om jou
sien, beter te begryp. Jy sal die geskiedenis van geld en handel ontdek. Jy sal leer
van begrotings en verskillende soorte sakeondernemings. Jy sal selfs leer hoe om
eendag jou eie sakeonderneming te begin.