e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443767
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by Graad 11 Bedryfstudie. Hierdie boek sal jou ’n deeglike oorsig gee oor verskeie faktore met betrekking tot besigheid – oor die algemeen sowel as in terme van wat nodig is om jou eie klein onderneming te begin. Vind uit wat dit behels om mense te werf. Leer meer omtrent in- en uitvoere. Bestudeer besigheid in plaaslike gemeenskappe en win goeie raad in omtrent kreatiwiteit ten einde jou drome te verwesenlik. Dis ’n nuwe, opwindende jaar van leer en nog ’n stap nader aan sukses.