e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443545
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Harde werk aan jou Eerste Addisionele Taal sal jou op baie maniere help. Jy kan iemand oortuig om met jou mening saam te stem. Jy kan meer uitvind omtrent die loopbaan wat jy wil volg. Jy kan selfs jou punte in ander vakke verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou taalvermoë te ontwikkel. Dit bevat al die inligting en aktiwiteite wat jy nodig het om beter te praat, te luister, te lees, te kyk en te skryf. Wees dus ontvanklik, konsentreer, en ontdek ‘n hele nuwe woordwêreld.